SoulMatters
  • Home
  • Professional Counselling
  • Professional Life-coaching
  • Contact Us
  • Our Friends

Welkom by Sielsake ​se webtuiste!

​Ons is `n Berading, Life Coaching en Opleidingsentrum.
 

Dienste

Berading
Life Coaching
Brightstar Lifeskills
Opleiding
 

Berading

Sielsake bied verskillende tipes berading aan vir verskeie ouderdomsgroepe bv. individuele-, gesins-, en huweliksberading.  Die berading is gebaseer op `n Bybelse perspektief en inkorporeer sielkundige kennis en beginsels. 

Sessies word aangebied op `n uurlikse basis.
 

Life Coaching

Sielsake bied verskillende tipes life coaching aan vir verskeie ouderdomsgroepe bv. individueel-, gesins-, en huweliksberading.  

Ons het coaches wat by die Strenghtsfinder instituut  geakkrediteerd is.

Die Bright Star Life Skills kursus se opvolg-coaching is gebasseer op die 15 temas wat tydens die kursus aangebied word.  Hierdie temas word verder verken tydens individueel sessies.  

​
Sessies word aangebied op `n uurlikse basis.
 

Brightstar Lifeskills

Sielsake het 5 gekwalifiseerde Bright Star Life Skills kursus fasiliteerders.  Hierdie wonderlike kursus bestaan uit 3 modules en word oor 18 uur aangebied.  Dit is lewensveranderend en kan vir jou besigheid, hoërskool, kerk of selgroep baie verrykend wees.

Die kursus word gereeld aangebied by die sentrum.  Indien jy die behoefte het, kan ons die kursus ook na jou toe bring.
Die kursus is SETA geakkrediteer vir 12 punte NQF Level 4. Vir meer inligting sien http://www.brightstarlifeskills.co.za/benefits.html​
Picture
 

Opleiding & Werkswinkels

Sielsake bied verskeie werkwinkels en praatjies aan.  Ons dek temas soos Uitbranding, Hantering van Depressie, Walk-thru-the-Bible, Grace for life (video).

​
Hou gerus hierdie spasie en ons Facebook bladsy dop vir `n lys van aanbiedings.
Werkswinkel
Datum
Value
Value
Bright Star Personal Development kursus vir volwassenes
TBA
Bright Star Personal Development kursus vir tieners
TBA
Bright Star Executive Leadership Development kursus vir korporatiewe sakelui word op die volgende datums aangebied @ R4500 per persoon.  Bright Star is SETA geakkrediteer vir 12 x NQF Vlak 4 krediete.
​10 Februarie, 10 Maart, 17 Maart 2018
Konflikhantering
29 Januarie 2018 (voldag)
Tydsbestuur
19 Maart 2018 (voldag)
Selfgeldenheid en Grense
7 Mei 2018 (voldag)
Basiese Beradingsvaardighedekursus 
6 & 7 Augustus 2018 (voldag)
Teach Every Nation (TEN) Reeks: Walk-thru-the-Bible 
13, 20, 27 Februarie 2018 (aande)
Teach Every Nation (TEN) Reeks: DISC persoonlikheid,
8, 15, 22 Mei 2018 (aande)
Teach Every Nation (TEN) Reeks: Skeppingsdoel / Roeping
14, 21, 28 Augustus 2018 (aande)
Teach Every Nation (TEN) Reeks: Transformed Women
23 & 30 Oktober, 6 November 2018 (aande)
Grace For Life (Emosionele Herstel Kursus)
​22 Februarie, 8, 15, 22 Maart (aande)
4, 11, 18, 25 September 2018 (aande)
 

Kontak ons

Kontak ons gerus op 066 201 2552, of by kantoor@sielsakesentrum.org.  Jy kan ook jou inligting hier onder invul, dan kontak ons jou terug.
Dien in
Die sentrum is geleë langs die St Mary’s Diocesan School for Girls en die Gereformeerde Kerk Brooklyn.  Die adres is Duxburyweg 174, Hillcrest, Pretoria.

Donasies

Sielsake gebruik donasies vir onderhoudsuitgawes sowel as borge vir sessies en werkswinkels.
Vir meer inligting, kan jy ons
​fondswerwingsvorm hier aflaai.
Sielsake Fondswerwingsvorm
File Size: 802 kb
File Type: pdf
Download File

Indien u `n donasie wil gee aan die sentrum, kan u een van die volgende opsies volg:
Opsie 1
Gee `n donasie aan Sake van die Siel Trust wat `n geregistreerde Artikel 18A organisasie is. Hierdie donasie word dan aan Sielsake oorbetaal en u ontvang `n Artikel 18A belastingsertifikaat van Sake van die Siel. 
Belangrik: Gee as verwysing:  "Sielsake u naam en van" en kontak Sake van die Siel by mickey@sakevdsiel.org om te reël vir die uitreik van `n belastingsertifikaat.

​​Sielsake Sentrum word deur 
Sake van die Siel ondersteun as een van hul projekte.
Opsie 2
U kan direk in Sielsake se bankrekening inbetaal.  
Let wel: u kwalifiseer dan nie vir `n Artikel 18A belastingsertifikaat nie aangesien Sielsake slegs `n NPC is.
​Daarom beveel ons opsie 1 aan.
​FNB Gold Business Account
Acc no:  62689291955
Branch code: 255355
Ons waardeer u ondersteuning!  Die Here seën u!

Soek jy great inligting oor temas soos streshantering, depressie, trauma, gesinne ens. wat 'n Bybelse fondasie het? Besoek gerus Sake van die Siel se webtuiste. Kliek op die prent hier langsaan of gaan na: www.sakevdsiel.org
Picture
174 Duxbury rd
Hillcrest
Pretoria
0083


SoulMatters is a registered Non-profit Organisation (NPC) according to Section 14 of the Companies Act, 2008​
Registration nr: 2017 / 089399 / 08
  • Home
  • Professional Counselling
  • Professional Life-coaching
  • Contact Us
  • Our Friends